Versions Compared

Key

  • This line was added.
  • This line was removed.
  • Formatting was changed.
Panel
panelIconIdatlassian-info
panelIcon:info:
bgColor#EAE6FF

Translated by: PeCuNia24
Verified by: IHateJam

Welkom by die amptelike Pi Network Community Wiki!

Hierdie wiki bladsye word geredigeer en onderhou deur die Pi Chat Moderator Community en is nie amptelike verklarings van die Pi Core Team nie. E-posversoeke wat deur hierdie webwerf ingedien word, word deur die Pi Core Team geverifieer.

...

As jy nog vrae het nadat jy die FAQ of White Paper gelees het, besoek asseblief die Pi App kletskamers, waar Pi Chat moderators verduideliking en hulp met probleemoplossing kan verskaf.

.

...

Anchor
Back
Back

Inhoudsopgawe

Table of Contents
minLevel2
maxLevel2

.

...

.

Hoe om aan te meld - ek het vergeet hoe ek aangemeld het, of ek het my wagwoord vergeet

Dit is belangrik dat jy by die Pi App aanmeld met die oorspronklike metode waarmee jy jou rekening geregistreer het, dit wil sê Facebook, of foonnommer met wagwoord. As jy 'n ander metode gebruik of as jy ‘n ander foonnommer gebruik as wat jy oorspronklike tydens rekeningregistrasie gebruik het, sal jy 'n heeltemal nuwe rekening skep met geen Pi daarin nie. Dit beteken NIE dat die Pi in jou oorspronklike rekening verlore gaan nie. Dus, as jy ooit gevra word om jou voornaam en van of 'n gebruikersnaam in te voer wanneer jy probeer aanmeld, dan moet jy asseblief stop. Jy moet nie 'n nuwe rekening met hierdie aanmeldmetode skep nie - Probeer liewer die ander metode (Facebook vs. foonnommer) of probeer een van jou ander foonnommers.

...

C. Aanmeldpoging 3: Probeer dit met jou VPN aan (of af)

Terug na spyskaart

...

.

Sekuriteitskring 

Hoe voeg ek lede by my sekuriteitskring?

...

Jy kan nog steeds in die app bly en Pi myn. Wanneer jy mense by jou sekuriteitskring voeg, verhoog jy jou mynkoers.

Terug na spyskaart

...

.

KYC (Ken jouw klient)

Pi Network´s pilot KYC oplossing vrygestel

...

'KYC gegevens'. Die KYC-inligting wat ons insamel, word uitsluitlik gebruik om die Pioneer se identiteit te verifieer en om te voldoen aan anti-geldwassery (AML = “Anti Money Laundering”) en anti-terrorisme regulasies. Ons het nog nooit enige KYC-data verkoop nie en sal dit nie sonder jou toestemming doen nie. Verwys asseblief na onsPrivaatheidsbeleid vir meer besonderhede oor "KYC-data."

...

Afhangende van deelnamevlakke en ander Mainnet-parameters, sal ons besluit of Pioneers na Mainnet kan KYC of nie. Moenie uitmis nie! Gaan die Pi App daagliks na om Pi te verdien en om op die hoogte te bly met ons weeklikse inhoud. :)

Terug na spyskaart

...

.

Rekening Instellings

Veranderinge aan jou rekening kan nie per e-pos of die ondersteuningsportaal gemaak word nie, aangesien ons geen manier het om veilig te verifieer dat die versoek van die ware rekeninghouer af kom nie. Met ander woorde, ons kan nie 'n versoek verwerk om jou naam, gebruikersnaam, telefoonnommer of wagwoord te verander nie. Verwys asseblief na die volgende onderafdelings vir meer besonderhede oor alle rekeningeienskappe. Vul asseblief die e-posvorm hier in om epos van ons te ontvang wanneer 'n inprogram-funksie beskikbaar word.

...

As jy jou Pi-rekening met Facebook geregistreer het, maak dan asseblief seker dat jy 'n foonnommer en 'n wagwoord byvoeg, sodat jy in die uiterste geval van 'n blokkering of inbraak by jou Facebook-rekening steeds toegang tot jou Pi-rekening sal kan kry met jou foonnommer en wagwoord.

Terug na spyskaart

...

.

Verdieningsspan en uitnodigingskode

Hoe kry ek meer lede vir my verdieningsspan?

...

Ons weet dat dit ‘n jammerte kan wees om 'n vermindering van jou saldo te sien as gevolg van die verwydering van sulke bonusse. Dit was egter in die eerste plek 'n onregverdige wins, want Pi-beleid het gedefinieer dat Pi slegs na egte mense gaan met een rekening per persoon, en verklaar dat alle Pi wat gemyn of verdien word deur vals rekeninge vernietig sal word. Dit is onregverdig vir mense om Pi te hou wat deur valse rekenings verdien is. Stel jou voor dat 'n slegte akteur baie valse rekeninge geskep het om Pi teen 'n hoër koers te verdien. Om betroubaarheid en regverdigheid in ons netwerk te handhaaf, kan ons nie toelaat dat enigiemand Pi onregverdig verdien deur belonings vanaf valse rekenings nie.

Terug na spyskaart

...

.

Hoe kan jy Pi myn?

Druk die mynknoppie (ook bekend as weerligstraal) om 'n 24-uur-mynsessie te begin. Nadat die 24 uur verby is, kan jy weer die mynknoppie druk om nog 'n 24 uur mynsessie te begin.

...

Jy het waarskynlik 'n nuwe rekening geskep in plaas daarvan om by jou oorspronklike rekening aan te meld. Lees die verwante artikel: Hoe om aan te meld - ek het vergeet hoe ek aangemeld het.

Terug na spyskaart

...

.

Klets 

Regels voor de kletskamer 

...

As daar 'n oortreding van die kletskamerreëls is, kan 'n boodskap geblokkeer word of 'n Pioneer kan stilgemaak word.

Terug na spyskaart

...

.

Hoe om aan te meld

Daar is tans drie metodes wat jy kan gebruik om aan te meld:

...

Wanneer daar baie verkeer na die Pi App is, is hierdie funksie moontlik nie suksesvol nie. Probeer dan weer op 'n later tydstip.

Terug na spyskaart

...

.

Hoe om op te stel Nodus

Vir hulp met die Node installasie stappe, kyk asseblief na ons ander gemeenskap Wiki bladsy hier:https://github.com/pi-node/instructions/wiki .

...

Neem asseblief kennis dat hierdie 'n toetsfase is, waarvan die doel is om kwessies wat deur diverse hardeware, sagteware en internetverbindings van ons verspreide gemeenskap ondervind word, na vore te bring. Ons doel is om soveel Node-aansoekers in staat te stel om hierdie stappe suksesvol te installeer as moontlik. Daarna kan ons die vereistes van die toestel se hardeware en sagteware kalibreer wat nodig is vir die bereiking van 'n betroubare en veilige netwerk. Selfs as jy tans onsuksesvol is om al die stappe te voltooi, verskaf dit steeds vir ons nuttige inligting aangesien ons enige nodige verbeterings aanbring om 'n groter verskeidenheid toestelle uit ons gemeenskap te akkommodeer.

Terug na spyskaart

...

.

Hoe om aan te meld met Facebook

As jou rekening met Facebook geverifieer is:

...

Daar is geen bekende foute wat aanmeld met Facebook-wagwoord nie. As jy nie via Facebook kan aanmeld nie, is dit moontlik dat jy dalk jou rekening met 'n telefoonnommer en wagwoord geregistreer het.

Terug na spyskaart

...

.

Hoe om aan te meld - met telefoonnommer

As jou rekening geregistreer of geverifieer is met jou foonnommer, klik om aan te meld op "Gaan voort met telefoonnommer", voer die telefoonnommer in wat tydens registrasie gebruik is (tensy jy jou foonnommer tydens 'n toetsfase verander het), en volg die instruksies.

...

  • Aantekenpoging 1: Skakel jou foon af en dan weer aan.

  • Aanmeldingspoging 2: Skakel jou WiFi af (en gebruik jou data).

  • Aanmeldingspoging 3: Probeer dit met jou VPN aan.

  • Aanmeldingspoging 4: Probeer dit met jou VPN.

Terug na spyskaart

...

.

Hoe om jou Pi-rekening te verifieer

Moet ek met my foonnommer of Facebook verifieer?

...

Andersins moet jy na "Apps en webwerwe" gaan via "Instellings" en seker maak dat jy die instelling "Aktiveer" het.

Terug na spyskaart

...

.

Gemeenskap-Verzoek Funksies en Foutoplossingen (dit word nie vertaal nie as gevolg van gereelde opdaterings)

Terug na spyskaart

...

.

Pasop vir swendelary!

Soos Pi Network groei, was daar 'n onlangse toename in swendelary wat beweer dat hulle handel dryf namens Pi. Hou in gedagte dat Pi gratis ontgin word, en tans nie te koop is nie. Pi Network is nie geaffilieer met enigiemand of enige organisasie wat beweer dat hulle Pi, Pi-futures of afgeleide instrumente van Pi verkoop nie. Alle sulke verkope is ongemagtig en kan lei tot verlies van geld of persoonlike data. Pi is nie tans op enige handels- of termynbeurse gelys nie en word NIE met enige ander geldeenhede/kripto-geldeenhede verhandel nie.

...

As jy 'n bedrogspul of twyfelagtige aktiwiteit teëkom, stuur asseblief ondersteunende bewyse van die bedrogspul as 'n e-posversoek deur ons Ondersteuningsportaal en gebruik die Bedrogspulverslagvorm. As enige Pioneers probeer om Pi in die Pi App kletskamer te koop, te verkoop of te verhandel, is dit 'n oortreding van ons diensbepalings. As jy hierdie aktiwiteit sien, maak asseblief 'n skermskoot van die oortreder se boodskap en stuur 'n e-posversoek deur ons ondersteuningsportaal en gebruik die bedrogspulverslagvorm.

Terug na spyskaart

...

.

Pi Beursie & Browser

De Browser

Die Pi Browser is bedoel om 'n webervaring in 'n gedesentraliseerde wêreld te bied. Benewens die ondersteuning van alle Web2.0 Apps soos bestaande webbrowsers, laat die Pi browser mense toe om in gedesentraliseerde Apps te browsen, te kommunikeer en transaksies te doen - Apps wat met blokchaintegnologie integreer - vir 'n naatlose en gebruikersvriendelike ervaring. Daarbenewens het die Pi Browser 'n gids van geselekteerde Pi Apps en sy eie DNS-stelsel om 'n hele nuwe klas .pi-domeine te ondersteun. Byvoorbeeld, huidige Apps: Pi Wallet, Pi Chats, Mines, Brainstorm - kan verkry word deur onderskeidelik wallet.pi, chats.pi, mine.pi, brainstorm.pi en blockchain.pi in die URL-veld van die Browser in te tik. In die toekoms sal meer Pi Apps van derdeparty-ontwikkelaars gekies en by die gids gevoeg word en toeganklik via soortgelyke .pi-URL'e. Ontwikkelaars kan ook hul app vroeër begin begin via nie-pi-domeine.

...

Toets Pi is slegs vir die toets van transaksies op die Pi Testnet en bevat GEEN WAARDE nie. Die Toets-Pi saldo in die ruil kan teruggestel word omdat die Testnet periodiek as deel van die toetsing teruggestel word. Neem asseblief kennis dat die verkoop van Pi tans nie gemagtig is nie en die diensbepalings oortree, wat daartoe kan lei dat jou rekening gevries of vernietig word.

Terug na spyskaart

...

.

Hoe om 'n Beursie te maak

Vir algemene inligting oor die Pi Beursie en Pi Browser, lees hier.

Om na die Vraag en Antwoorde video oor die Beursie te kyk, klik hier.

Instruksie

  1. Voordat jy toegang tot jou Pi Beursie verkry, laai die "Pi Browser" App van die iOS App Store of Android Play Store af. Maak seker dat jy die "Pi Browser" aflaai wat ontwikkel is deur Pi Community Company. Om seker te maak dat jy die regte toepassing aflaai, kan jy ook die stappe hieronder volg.

  2. Maak die Pi Network mynapp oop (die oorspronklike toepassing wat jy gebruik om Pi te myn).

  3. Van die hoofskerm, gaan na die kieslys ☰, skakel hierbo en kies “Pi Browser”.

  4. Lees dan eers die instruksies en druk die “MELD AAN BY PI BROWSER”-knoppie.

    1. Dan sal die Pi Browser jou outomaties aanmeld as jy reeds die Pi Browser afgelaai het, of dit sal die App Store of Play Store oopmaak om die Pi Browser af te laai en jy kan dit oopmaak.

    2. Vir sommige Andoid-gebruikers, in plaas van die Pi Browser, sal 'n skakel in die foon se verstekblaaier oopmaak. In daardie geval moet jy self die Pi Browser oopmaak.

  5. Die maklikste manier om by die Pi Browser aan te meld en toegang tot die Pi-verwante      apps te kry, is deur die Pi App wat jy moet myn, hetsy soos beskryf in stappe 2 en 3   hierbo. Nog 'n metode is om mine.pi in die adresbalk van jou Browser te tik en dan enter te druk. Kies dan "ander aanmeldmetodes" en voer jou Pi Network-aanmeldbesonderhede in.

  6.  Nadat jy by die Pi Browser aangemeld het, sal jy 'n bladsy sien wat die "wallet.pi"-ikoon aanbied.

  7. Tik die "wallet.pi"-ikoon.

  8. Druk “SKEP BEURSIE”.

  9. Maak seker dat jy jou wagwoordfrase veilig gestoor het, direk op jou foon wat net vir jou toeganklik is deur vingerafdruk (Android) of Touch ID/Face ID (iOS) of deur te kopieer en te plak en op 'n veilige plek te hou. 'n Wagfrase is 'n "wagwoord" wat uit 'n lang string woorde bestaan. Dit is jou geheime sleutel tot jou kripto Beursie. As jy jou wagwoordfrase verloor, sal jy ook toegang tot jou Pi Beursie verloor en dit nie kan terugkry nie, want dit is die eiendom van die nie-toesighoudende Pi Beursie. Wees versigtig om nie jou wagwoordfrase te verloor nie en wees versigtig om nie jou Pi Beursie oop te laat nie, sodat ander toegang tot jou Pi Beursie kan kry.

...

  1. Om Test-Pi te stuur, druk die oranje “STUUR”-knoppie. Op die stuur Toets-Pi-bladsy,

    1. Voer die ontvangersadres adres in van die persoon na wie jy Test-Pi wil stuur in die “Ontvangersadres”. (In die toekoms sal daar 'n opsie wees om Test-Pi na 'n gebruikersnaam te stuur.)

    2. Voer in “Hoeveelheid” die hoeveelheid Toets-Pi in wat jy wil stuur.

    3. In “Transaksiebesonderhede” is die minimum transaksiebesonderhede om Toets-Pi te kan stuur 0.01 Toets-Pi, wat by verstek ingevoer word. Jy kan die fooi verhoog as jy wil hê dat jou transaksie prioriteit moet geniet in tye van hoë verskepingsverkeer.

    4. Let wel: Die balans van die beursie moet nie onder 20 Toets-Pi val nie. Met ander woorde: 'n transaksie van 'n bedrag, insluitend die fooi, wat onder 20 Toets-Pi sou daal, sal nie uitgevoer word nie. Instruksies vir die versoek van meer Toets-Pi kan gevind word onder die "Ontvang" knoppie

  2. Wanneer jy die Geskiedenis-skakel druk,

    1. Dan sal jy die lys van al jou inkomende en uitgaande transaksies uit jou beursie sien (Geskiedenis). Dieselfde transaksiegeskiedenis word op die Pi Testnet-blokchain aangeteken

  3. As jy die Instellings-skakel druk,

    1. As jy dit nog nie gedoen het nie, kan jy 'n biometriese aanmelding vir jou beursie skep. Mits jou foon daardie opsie bied; jy kan vingerafdruk (Android) of Touch ID/Face ID (iOS) gebruik om toegang tot jou beursie te kry.

    2. Jou wagwoordfrase kan gevind word onder die "Bekijy"-knoppie. Onthou om jou wagwoordfrase geheim te hou! Moenie jou wagwoordfrase met iemand deel nie.

  4. Om jou beursie adres te vind, druk die "ONTVANG"-knoppie.

    1. Met die knoppie "KOPIEER" kan jy jou beursie adres deel met almal wat vir jou Test-Pi wil stuur, bv deur die beursie adres in 'n sms of e-posboodskap te plak.

    2.  In die toekoms sal daar 'n aansoek wees om die beursie adres van jou beursie te deel deur ’n kommunikasie app van jou keuse (sosiale media, e-pos...) met die knoppie "DEEL". Onthou dat die blokchain vir almal sigbaar is, dit wil sê jy deel jou publieke adres met almal, terwyl jou beursie veilig bly.

  5. As jy reeds jou Toets-Pi gestuur het en jy wil voortgaan om transaksies te toets, kan jy 100 Toets-Pi aanvra deur op die skerm te klik. Dit is moontlik na elke 48 uur, mits jy minder as 50 Toets-Pi het.

Terug na spyskaart

...

.

Mainnet Voorbereiding

Om die gemeenskap voor te berei vir die Mainnet-migrasie, stel ons nou 'n paar mobiele toepassingkenmerke vry wat met die Mainnet verband hou, wat die gemeenskap tyd gee om te verstaan, vrae te vra en instellings vooraf te kies voordat die Mainnet bekendgestel word. Een funksie is om die uiteensetting van 'n Pioneer se balans te vertoon (bv. balans wat deur hulleself ontgin is), oordraagbare balans na Mainnet en balans toeskryfbaar aan hul spanlede. Daarbenewens stel ons ook 'n ander belangrike kenmerk vry wat Pioneers toelaat om vrywillig 'n gedeelte van hul oordraagbare fondse te hou (sluit) vir latere mynbou teen 'n hoër koers. Die uitsluiting-kenmerk laat Pioneers toe om hul vrywillige uitsluiting-opstellings vooraf te kies wat op hul Mainnet-oordrag van toepassing sal wees nadat die Mainnet geloods is en die Pioneer KYC geslaag het.

...

Verwys asseblief na die toesluitfunksie-koppelvlak in die Pi App vir 'n meer gedetailleerde verduideliking van hoe die slot werk en bereken word. Wanneer ons later hierdie maand die vroeë weergawe van die Mainnet bekendstel, sal ons ook opgedateerde gedeeltes van die witskrif vrystel. Daar kan jy die presiese en volledige Mainnet-formules en -meganismes sien.

Terug na spyskaart

...

.

Padkaart

Pi Network is uniek in ons tegnologiese en ekosisteem-ontwerp asook in die belangrikheid van ons gemeenskapsinsette in ontwikkeling. Hierdie uniekheid word die beste gedien deur 'n deurdagte en iteratiewe benadering wat voorsiening maak vir gemeenskapterugvoer, die toets van van produkte, kenmerke en gebruikerservaring, en fases wat deur mylpale gedefinieer word. Ons ontwikkeling bestaan uit drie fases: (1) Beta, (2) Testnet en (3) Mainnet.

...

b. daarna maak Mainnet oop, dit wil sê, die Oop Netwerk (Open Network).

Die Ingeslote Netwerk Periode (Enclosed Network Period)

Hierdie tydperk sal in Desember 2021 begin. Die Ingeslote Netwerk-tydperk (Enclosed Network Period) beteken dat die Mainnet lewendig is, maar met 'n brandmuur wat enige ongewenste eksterne konnektiwiteit voorkom. Pioneers sal tyd hê om KYC te voltooi en hul Pi na die lewendige Mainnet-blokketting te migreer. Enige saldo wat na die Mainnet gemigreer is kan gebruik word, deur die keuse van die Pioneer, om goedere en dienste in Pi-Apps te koop, na ander Pioneers oor te dra, of vir 'n tyd lank toegesluit te word vir 'n hoër ontginningskoers. Pioneers wat KYC geslaag het sal hul Pi vrylik op die Mainnet kan gebruik in 'n geslote omgewing binne die Pi Network. Hierdie tydperk sal egter nie konneksie tussen die Pi-blokketting en ander blokkettings toelaat nie. 

...

Ter wille van eenvoud definieer ons verskillende konsepte van Pi-Saldo’s soos volg:

  • Mobiele saldo: Die Pi-saldo wat tans in 'n Pioneer se rekening in die Pi-mobiele Apps aangetoon word.

  • Oordraagbare saldo: Die balans wat toegelaat is om na die Mainnet oorgeplaas te word omdat die Pionier en hul spesifieke geassosieerde individue in die verdieningspan (Earning Team)ne en sekuriteitskringe (Security Circles) KYC geslaag het.

  • Mainnet saldo: Die balans wat deur die Pioneer na die Mainnet gemigreer en oorgedra is.

...

Ons sal die bogenoemde beperkings afdwing deur 'n brandmuur by die Mainnet te voeg en deur die Mainnet Nodusse (Mainnet Nodes) uitsluitlik vir hierdie tussentydse tydperk te laat loop. Gemeenskapsnodusse (Community Nodes) sal voortgaan om op die Testnet te werk in die tydperk van die ingeslote netwerk (Enclosed Network). Ons sal voortgaan om die koppelvlak en ander veranderinge aan die Nodusse te implementeer ter voorbereiding van die Oop Netwerk (Open Network) tydperk waar die Gemeenskap Nodusse (Community Nodes) op die Mainnet sal kan loop. Die beperkings van die netwerk om dit ingesluit te hou sal verslap word namate dit die volgende tydperk bereik, naamlik die Oop Netwerk (Open Network)

Die Oop Network tydperk (Open Network Period)

Afhangende van die vlak van ontwikkeling van die Ingeslote Netwerk-ekonomie en die vordering van die KYC, kan hierdie tydperk op Pi-dag (14 Maart 2022), Pi2-dag (28 Junie 2022) of later begin. Die Oop Netwerk-tydperk (Open Network Period) beteken dat die brandmuur in die Ingeslote Netwerk-tydperk (Enclosed Network Period) verwyder sal word, wat enige eksterne verbinding moontlik maak, bv. met ander netwerke, beursies en enigiemand wat aan Pi Mainnet wil koppel. TPK-oproepe sal nie deur n brandmuur geblok word nie, en Pioneers sal hul eie Pi Nodusse ( Pi Nodes) en TPK-dienste kan bestuur. Pioneers sal konnektiwiteit met ander blokkettings hê. Gemeenskapsnodusse (Community Nodes) kan ook die Mainnet bestuur.

Terug na spyskaart

...

.